2 Korintiërs 6:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy sê:“Op die regte tyd het Ek jou gebede verhoor,en op die dag van redding het Ek jou gehelp.”Kyk, nou is dit die regte tyd, nou is dit die dag van redding.

2 Korintiërs 6

2 Korintiërs 6:1-6