2 Korintiërs 11:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sonder vergoeding het ek die evangelie van God aan julle verkondig. Ek het my verneder sodat julle opgehef kon word. Was dit miskien verkeerd van my?

2 Korintiërs 11

2 Korintiërs 11:1-13