2 Korintiërs 11:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Al is ons miskien nie sulke gladde sprekers nie, in die kennis staan ons nie agter nie. Dit het ons julle tog by elke geleentheid en in alle opsigte laat sien.

2 Korintiërs 11

2 Korintiërs 11:1-11