2 Korintiërs 11:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek was dikwels op reis en in gevaar: daar was gevare van riviere, gevare van rowers, gevare van my volksgenote en gevare van heidene; gevare in die stad en gevare in die veld; gevare op see en gevare onder vals broers.

2 Korintiërs 11

2 Korintiërs 11:25-28