2 Korintiërs 11:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

drie maal het ek lyfstraf gekry, en een maal is ek met klippe gegooi. Drie maal het ek skipbreuk gely en een maal het ek 'n dag en 'n nag in die oop see deurgebring.

2 Korintiërs 11

2 Korintiërs 11:23-32