2 Korintiërs 11:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Laat my dan maar tot my skande erken dat ons vir sulke dinge te swak was!Nou praat ek soos 'n dwaas: enigiets waarop iemand aanspraak maak om te roem, daarop kan ek ook roem.

2 Korintiërs 11

2 Korintiërs 11:16-26