2 Korintiërs 11:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle verdra dit as iemand julle soos slawe behandel, as iemand julle uitbuit, as iemand julle bedrieg, as iemand julle uit die hoogte behandel, as iemand julle in die gesig klap.

2 Korintiërs 11

2 Korintiërs 11:17-24