2 Konings 9:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jehu het opgestaan en toe hy in die ander vertrek inkom, het die profeet die olie op Jehu se kop uitgegiet met die woorde: “So sê die Here die God van Israel: Ek salf jou tot koning oor Israel, die volk van die Here.

2 Konings 9

2 Konings 9:4-10