2 Konings 9:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe hy daar aankom, was die generaals besig met 'n samespreking. Hy het gesê: “Ek het 'n boodskap vir u, Generaal.”Jehu het gevra: “Vir wie van ons?”Hy het geantwoord: “Vir u, Generaal.”

2 Konings 9

2 Konings 9:1-13