1. Die profete het vir Elisa gesê: “Die plek waar ons van u onderrig ontvang, het te klein geword vir ons.
2. Laat ons na die Jordaan toe gaan en balke kap om vir ons 'n bymekaarkomplek te bou.”“Gaan gerus,” het hy geantwoord.
3. Een het vir hom gevra: “Wil u nie met ons saamgaan nie?”Hy het geantwoord: “Ek sal gaan,”