2 Konings 7:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Elisa sê: “Hoor die woord van die Here! So het die Here gesê: Môre hierdie tyd sal 'n mens vir elf gram silwer vyf kilogram meel of nege kilogram gars kom koop, hier in die poort van Samaria.”

2 Konings 7

2 Konings 7:1-8