2 Konings 4:43 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar sy slaaf het beswaar gemaak: “Hoe kan ek die bietjie kos aan 'n honderd man voorsit?”Maar Elisa het weer gesê: “Gee dit vir die mense om te eet, want so sê die Here: Hulle sal eet en nog oorhou.”

2 Konings 4

2 Konings 4:37-44