2 Konings 4:42 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar het 'n man uit Baäl-Salisa aangekom wat vir die man van God brood gebring het, twintig garsbrode gebak met meel van die nuwe oes, en ook vars koringare.Elisa het gesê: “Gee dit vir die mense om te eet.”

2 Konings 4

2 Konings 4:34-43