1. 'n Vrou van 'n profeet het haar nood by Elisa kom kla: “My man is dood. U weet self dat hy die Here gedien het. Nou het die skuldeiser gekom om my twee seuns te vat en hulle sy slawe te maak.”
2. Elisa het vir haar gesê: “Ek sal jou help. Sê vir my: wat het jy in jou huis?”Sy het geantwoord: “Ek het niks in die huis nie behalwe 'n erdekannetjie olie.”
3. Hy het toe gesê: “Gaan leen nou by al jou bure leë kruike, en sorg dat jy nie te min leen nie.