2 Konings 4:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Elisa het vir haar gesê: “Ek sal jou help. Sê vir my: wat het jy in jou huis?”Sy het geantwoord: “Ek het niks in die huis nie behalwe 'n erdekannetjie olie.”

2 Konings 4

2 Konings 4:1-3