2 Konings 3:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Kyk, so sê die Here: Julle sal nie wind of reën sien nie, en tog sal hierdie vallei vol water word, sodat julle en julle slagvee en julle pakdiere kan drink.

2 Konings 3

2 Konings 3:8-21