2 Konings 24:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here het bendes Galdeërs, Arameërs, Moabiete en Ammoniete teen Jojakim gestuur. Hy het hulle gestuur om Juda uit te roei, in ooreenstemming met wat die Here deur sy dienaars die profete gesê het.

2 Konings 24

2 Konings 24:1-5