2 Konings 24:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

In dié tyd het koning Nebukadnesar van Babel teen Jojakim opgetrek. Jojakim was drie jaar aan hom onderhorig en daarna het hy teen Nebukadnesar in opstand gekom.

2 Konings 24

2 Konings 24:1-3