2 Konings 24:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nebukadnesar het, soos die Here vantevore gesê het, al die skatte van die huis van die Here en die skatte van die paleis gevat en hy het al die goue goed stukkend geslaan wat koning Salomo van Israel vir die tempel van die Here laat maak het.

2 Konings 24

2 Konings 24:4-16