2 Konings 24:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Koning Jojagin van Juda het hom oorgegee aan die koning van Babel, hy, sy ma, sy lyfwag, sy amptenare en sy offisiere. Jojagin is deur die koning van Babel gevange geneem in sy agste regeringsjaar.

2 Konings 24

2 Konings 24:9-20