2 Konings 20:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jesaja het geantwoord: “Die Here gee jou die volgende teken dat Hy sal doen wat Hy gesê het: moet die skaduwee tien trappe vorentoe gaan of tien terugkom?”

2 Konings 20

2 Konings 20:1-16