2 Konings 20:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hiskia sê toe: “Dit is maklik vir die skaduwee om tien trappe vorentoe te skuif. Nee, laat dit tien trappe terugkom.”

2 Konings 20

2 Konings 20:5-12