2 Konings 2:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die profete van Jerigo het na Elisa toe gekom en hom gevra: “Weet jy dat die Here vandag jou leermeester van jou af gaan wegvat?”Hy het geantwoord: “Ja, ek weet. Moenie daaroor praat nie.”

2 Konings 2

2 Konings 2:2-7