2 Konings 2:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Elia sê toe vir Elisa: “Bly hier, want die Here stuur my na Jerigo toe.”Maar Elisa het geantwoord: “So seker as die Here leef en u leef, ek sal u nie alleen laat gaan nie.”Hulle het saam in Jerigo aangekom.

2 Konings 2

2 Konings 2:1-12