2 Konings 17:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het Israel afgeskeur van die koningshuis van Dawid, sodat hulle Jerobeam seun van Nebat koning gemaak het. Jerobeam het Israel van die Here losgemaak en hulle tot vreeslike sondes verlei.

2 Konings 17

2 Konings 17:15-31