2 Konings 17:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarom het die Here die hele nageslag van die aartsvader Israel verwerp. Die Here het hulle verdruk deur hulle oor te gee in die mag van plunderaars totdat Hy hulle finaal verwerp het.

2 Konings 17

2 Konings 17:10-26