2 Konings 11:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Atalia het die uitroepe van die hardlopers en die volk gehoor en het ook na die huis van die Here toe gegaan waar die volk bymekaar was.

2 Konings 11

2 Konings 11:5-16