2 Konings 11:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het Jojada die jong koning vorentoe laat kom, hom gekroon en die koninklike volmag aan hom oorhandig. So het hulle hom koning gemaak. Hulle het hom gesalf, hande geklap en geroep: “Lank lewe die koning!”

2 Konings 11

2 Konings 11:3-14