1 Samuel 4:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die boodskapper antwoord toe: “Israel het gevlug voor die Filistyne, die volk het swaar verliese gely, selfs u twee seuns Hofni en Pinehas is dood; en die ark van God is ook gevat.”

1 Samuel 4

1 Samuel 4:15-22