Die man het vir Eli gesê: “Ek kom van die slagveld af. Ja, ek het vandag van die slagveld af gevlug.”En Eli vra: “My seun, wat het gebeur?”