1 Samuel 30:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het die vrouens en almal daarin, groot en klein, as krygsgevangenes weggevoer. Hulle het niemand doodgemaak nie, maar almal gedwing om saam met hulle te gaan.

1 Samuel 30

1 Samuel 30:1-5