1 Samuel 30:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Dawid en sy manne op die derde dag in Siklag aankom, het die Amalekiete al klaar 'n strooptog onderneem teen die Suidland en teen Siklag. Hulle het Siklag verower en afgebrand.

1 Samuel 30

1 Samuel 30:1-8