1 Samuel 28:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die vrou het 'n kalf by die huis op stal gehad, en sy het dit gou gaan slag. Sy het ook meel gevat, dit geknie en ongesuurde brood gebak.

1 Samuel 28

1 Samuel 28:21-25