1 Samuel 28:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar hy het geweier en gesê: “Ek wil nie eet nie.”Sy manne en ook die vrou het by hom aangedring totdat hy hulle hulle sin gegee het. Hy het van die grond af opgestaan en op die bed gaan sit.

1 Samuel 28

1 Samuel 28:21-25