1 Samuel 26:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

En Dawid het vir Agimelek die Hetiet, en vir Abisai, broer van Joab en seun van Seruja, gevra: “Wie wil saam met my na Saul toe in die kamp gaan?”Abisai het geantwoord: “Ek sal saam met jou gaan.”

1 Samuel 26

1 Samuel 26:5-12