1 Samuel 26:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het Dawid klaargemaak en by die plek gekom waar Saul kamp opgeslaan het. Dawid het die plek gesien waar Saul en Abner seun van Ner, die hoof van Saul se leër, gelê en slaap het. Saul het op die wa gelê en die manskappe rondom hom.

1 Samuel 26

1 Samuel 26:1-14