1 Samuel 26:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wat jy gedoen het, is nie goed nie. So seker as die Here leef, julle moet eintlik dood wees omdat julle nie by julle koning, die gesalfde van die Here, wag gestaan het nie. Kyk net 'n bietjie! Waar is die koning se spies en die waterkruik wat by sy koppenent was?”

1 Samuel 26

1 Samuel 26:15-18