1 Samuel 26:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê Dawid vir Abner: “Is jy nie 'n man nie? Wie is soos jy in Israel? Waarom het jy nie wag gestaan by jou koning nie? Daar het een van die volk gekom om die koning dood te maak.

1 Samuel 26

1 Samuel 26:11-22