1 Samuel 25:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Vra maar u veewagters sodat hulle dit kan vertel. Wees dan tog my mense goedgesind. Ons het op die regte tyd gekom. Gee asseblief wat u kan afstaan aan u seun Dawid en sy manne.”

1 Samuel 25

1 Samuel 25:1-10