1 Samuel 25:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het verneem dat hulle besig is om by u te skeer. U skaapwagters was by ons en ons het hulle nie kwaad aangedoen nie. Hulle het niks vermis solank hulle in Karmel was nie.

1 Samuel 25

1 Samuel 25:6-8