1 Samuel 25:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar, so seker as die Here die God van Israel leef, Hy wat my gekeer het om jou kwaad aan te doen, as jy my nie gou tegemoet gekom het nie, sou daar beslis geen enkele manspersoon van Nabal tot die môrelig oorgebly het nie.”

1 Samuel 25

1 Samuel 25:25-43