1 Samuel 25:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

Mag jy geseën word vanweë jou insig en ook omdat jy my vandag verhinder het om bloed te vergiet en die reg in my eie hand te neem.

1 Samuel 25

1 Samuel 25:32-43