1 Samuel 25:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Mag God my deur my vyande om die lewe bring as ek teen môreoggend nog enige manspersoon van Nabal laat oorbly.

1 Samuel 25

1 Samuel 25:20-28