1 Samuel 25:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dawid het juis net gedink: ek het verniet alles wat aan daardie man behoort in die woestyn opgepas, sodat daar niks van sy goed vermis is nie. Hy vergeld my kwaad vir goed.

1 Samuel 25

1 Samuel 25:12-28