1 Samuel 23:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Saul en sy manskappe hom gaan soek, is dit aan Dawid vertel, en hy het na die kliprant toe gegaan, nog in die Maonwoestyn. Saul het dit verneem en Dawid in die Maonwoestyn agtervolg.

1 Samuel 23

1 Samuel 23:17-28