1 Samuel 23:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Siffiete het klaargemaak en voor Saul uit na Sif toe gegaan. Dawid en sy manne was in die Maonwoestyn in die vlakte suid van die onherbergsame streek.

1 Samuel 23

1 Samuel 23:21-26