1 Samuel 20:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jonatan het hom geantwoord: “Nee, wag. Jy sal nie sterwe nie. Jy weet goed my pa doen niks, groot of klein, sonder om dit vertroulik vir my te vertel nie. Waarom sou my pa dan hierdie ding vir my wegsteek? Dit is nie soos jy dink nie.”

1 Samuel 20

1 Samuel 20:1-10