1 Samuel 20:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het Dawid uit die profetekwartiere in Rama padgegee en by Jonatan gekom en vir hom gevra: “Wat het ek gedoen? Wat is my oortreding of wat het ek verkeerd gedoen teenoor jou pa dat hy my lewe soek?”

1 Samuel 20

1 Samuel 20:1-7