1 Samuel 18:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nadat Dawid klaar met Saul gepraat het, het Jonatan baie geheg geraak aan Dawid en hom liefgekry soos homself.

1 Samuel 18

1 Samuel 18:1-3