1 Samuel 17:58 Afrikaans 1983 (AFR83)

Saul het vir hom gevra: “Seun, wie se kind is jy?”“Die kind van u onderdaan Isai, uit Betlehem,” het Dawid geantwoord.

1 Samuel 17

1 Samuel 17:49-58